Vlammies op Sportgebied
Vlammies on the Sports front
Hoërskool Bergvlam bied ‘n verskeidenheid Sportaktiwiteite waaraan ons leerders kan deelneem. Ons streef nie net na deelname aan die aktiwiteite nie, maar ook na uitnemendheid.
Hoërskool Bergvlam offers a variety of Sports activities that our learners may participate in. We strive to get our learners to participate and excel in these activities.