99% Slaagsyfer
Onder TOP skole in Mpumalanga /
Onder TOP skole in Ehlanzeni
Uit die hoof se kantoor
Januarie 2023 January
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) MATRIEKUITSLAE 2021 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE (NSC) MATRIC RESULTS
Hoërskool Bergvlam, ‘n multikulturele dubbelmedium sekondêre skool in Nelspruit, se matrikulante van 2022 het weereens puik uitslae in die NSS eksamen behaal wat ons skool onder die Top Skole in Mpumalanga plaas.
Despite the many challenges our learners were confronted with the past three years due to the influence of Covid-19 since 2020, our 2022 grade 12 group successfully completed their school career with good results. It required hard work and commitment from both the grade 12 learners and subject teachers. Bergvlam also prioritised the academic year’s activities by focusing on thorough planning, effective contact time, extended academic time after hours and online digital education opportunities for our learners.
Dit is vir my ‘n voorreg om die uitstekende matriekuitslae van ons “Vlammies”, wat ook puik individuele prestasies insluit, met u te kan deel. Ons skoolslaagsyfer is 99%. Met trots gee ons erkenning aan Jacques Klopper wat onder die Top 10 kandidate in Mpumalanga geplaas is met sy gemiddeld van 94% en 8 onderskeidings en Naledi Ramushu met 7 onderskeidings. Verder wens ons ook die volgende top presteerders geluk met hul puik uistlae: Sadiyah Ameer, Razeena Nomani en Naledi Ramushu met sewe onderskeidings, Esther Ukpe met ses onderskeidings en Charlone Madonsela, Annmari Erasmus, Jeff Simango en Zaeem Patel met vyf onderskeidings elk. Daar is ook ʼn menigte matrieks wat kan spog met 4, 3, 2 en 1 onderskeidings. Baie geluk ook aan 122 van ons leerlinge wat met Universiteitstoelating (Baccalaureus) geslaag het.
The Bergvlam community congratulates our grade 12 learners and wish them all of the best with their future endeavors.
Onderskeidings per Leerder
Distinctions per Learner
Aantal onderskeidings per leerder Total distinctions per learner
Leerders met 8 onderskeidings: 1
Learners with 7 distinctions: 3
Leerders met 6 onderskeidings: 1
Learners with 5 distinctions: 4
Leerders met 4 onderskeidings: 6
Learners with 3 distinction: 5
Leerders met 2 onderskeidings: 12
Leerders met 1 onderskeidings: 20
Totaal/Total: 138
Onderskeidings per Vak
Distinctions per Subject
138
Aantal onderskeidings per Vak Total distinctions per Subject
Afrikaans EAT: 22
Afrikaans HT: 1
Life Orientation: 16
Lewenswetenskap: 9
Physical Sciences: 7
Accountancy: 7
Mathematics: 11
Mathematical Literacy: 11
Tourism: 7
English HL: 6
English FAL: 3
Ontwerp/Design 2
IGO/EGD: 7
Besigheidstudies: 18
Visual Art: 2
CAT/RTT: 3
Mechanical Tehnology: 1
Civil Technology: 2
Geography: 2
Slaag met Universiteitstoelating
Pass with Exemption
Slaagvlakke – Pass Levels
Leerders met toelating tot:
BACCALAUREUS studie: 74% Leerders slaag met Universiteitstoelating
Matriekuitslae 2021 Matric Results
96% Slaagsyfer
Onder TOP skole in Mpumalanga /
Onder TOP skole in Ehlanzeni
Uit die hoof se kantoor
Januarie 2022 January
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) MATRIEKUITSLAE 2021 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE (NSC) MATRIC RESULTS
Hoërskool Bergvlam, ‘n multikulturele dubbelmedium sekondêre skool in Nelspruit, se matrikulante van 2021 het weereens puik uitslae in die NSS eksamen behaal wat ons skool onder die Top Skole in Mpumalanga plaas.
Despite the many challenges our learners were confronted with the past two years due to Covid-19, our 2021 grade 12 group successfully completed their school career with good results. It required hard work and commitment from both the grade 12 learners and subject teachers. Other staff’s support during this pandemic on a physical, mental and social level was also especially appreciated and contributed to the stability of our learners to focus on their academic year. Bergvlam also prioritized the academic year’s activities by focusing on thorough planning, effective contact time, extended academic time after hours and online digital education opportunities for our learners.
Dit is vir my ‘n voorreg om die uitstekende matriekuitslae van ons “Vlammies”, wat ook puik individuele prestasies insluit, met u te kan deel. Ons skoolslaagsyfer is 96%. Met trots gee ons erkenning aan Anje Smit wat onder die Top 10 kandidate in Mpumalanga geplaas is met haar gemiddeld van 94% en sewe onderskeidings. Verder wens ons ook die volgende top presteerders geluk met hul puik uistlae: Rizwaanah Bellim met sewe onderskeidings, Tamira Jamal met ses onderskeidings en Emeldy Novelle, Nkosingiphile Masinga, Malise de Villiers, Christo van der Walt en Bernard van Heerden met vyf onderskeidings elk. Daar is ook ʼn menigte matrieks wat kan spog met 4, 3, 2 en 1 onderskeidings. Baie geluk ook aan 113 van ons leerlinge wat met Universiteitstoelating (Baccalaureus) geslaag het.
The Bergvlam community congratulates our grade 12 learners and wish them all of the best with their future endeavors.
Onderskeidings per Leerder
Distinctions per Learner
Aantal onderskeidings per leerder Total distinctions per learner
Leerders with 7 distinctions: 2
Leerders met 6 onderskeidings: 1
Learners with 5 distinctions: 5
Leerders met 4 onderskeidings: 3
Learners with 3 distinction: 8
Leerders met 2 onderskeidings: 12
Leerders met 1 onderskeidings: 35
Onderskeidings per Vak
Distinctions per Subject
140
Aantal onderskeidings per Vak Total distinctions per Subject
Afrikaans EAT: 10
Afrikaans HT: 01
Life Orientation: 47
Lewenswetenskap: 11
Physical Sciences: 06
Accountancy: 10
Mathematics: 07
Mathematical Literacy: 08
Tourism: 02
English HL: 04
English FAL: 03
Ontwerp/Design 02
IGO/EGD: 04
Besigheidstudies: 17
Visual Art: 02
CAT/RTT: 01
Electrical Technology: 01
Mechanical Tehnology: 02
Civil Technology: 01
Hospitality: 01
Slaag met Universiteitstoelating
Pass with Exemption
Slaagvlakke – Pass Levels
Leerders met toelating tot:
BACCALAUREUS studie: 66% Leerders slaag met Universiteitstoelating
Matriekuitslae 2020 Matric Results
98,3% Slaagsyfer
Onder TOP skole in Mpumalanga /
Onder TOP skole in Ehlanzeni
Uit die hoof se kantoor
Februarie 2021 February
MATRIEKUITSLAE 2020 MATRIC RESULTS
Hoërskool Bergvlam, as Multikulturele Dubbelmedium Hoërskool in Nelspruit, se Matriekgroep van 2020, bou voort op die uitstekende matriekuitslae van die “Vlammies” met ons individuele prestasies asook ons slaagsyfer. Met ons puik uitslae is ons onder die Top skole in Mpumalanga.
Met trots gee ons erkenning aan ons top matrieks met hul besonderse individuele prestasies!
Erize de Lange en Rochelle Harmse met 6 onderskeidings en Refiloe Mobeng, Sufiyan Patel, Adan Larya en Ariana Vosloo met 5 onderskeidings elk.
Daar is ook ʼn menigte matrieks wat kan spog met 4, 3, 2 en 1 onderskeidings.
Ons is ook trots daarop dat 71% van ons leerlinge geslaag het met Universiteitstoelating (Baccalaureus).
Die Bergvlam gemeenskap is voorwaar trots op al sy matriekleerlinge se goeie uitslae. ʼn Hele aantal leerders het onder moeilike persoonlike omstandighede hul finale eksamen aangepak. As gevolg van hul deursettingsvermoë het hulle nooit moed opgegee nie, en die vrugte daarvan gepluk deur deurentyd hard te werk en gefokus te bly.
Ons wens hulle voorspoed toe vir die toekoms en vertrou dat hulle met die lewensvaardighede wat hul by Vlammies geleer het, almal sukses sal bereik in hul lewenstog vorentoe.
ʼn Spesiale dank aan al die onderwysers wat ʼn aandeel aan ons Matrieks se goeie akademiese uitslae gehad het, asook hul toewyding in die opvoeding en vorming van elke graad 12 leerder.
Onderskeidings per Leerder
Distinctions per Learner
Aantal onderskeidings per leerder Total distinctions per learner
Leerders with 6 distinctions: 2
Leerders met 5 onderskeidings: 4
Learners with 4 distinctions: 8
Leerders met 3 onderskeidings: 3
Learners with 2 distinction: 14
Leerders met 1 onderskeidings: 29
Onderskeidings per Vak
Distinctions per Subject
130
Aantal onderskeidings per Vak Total distinctions per Subject
Afrikaans EAT: 21
Afrikaans HT: 01
Life Orientation: 39
Lewenswetenskap: 12
Physical Sciences: 02
Accountancy: 04
Mathematics: 03
Mathematical Literacy: 09
Tourism: 05
English HL: 01
English FAL: 07
Ontwerp/Design 03
IGO/EGD: 04
Besigheidstudies: 12
Visual Art: 03
CAT/RTT: 02
Geografie: 02
Slaag met Universiteitstoelating
Pass with Exemption
Slaagvlakke – Pass Levels
Leerders met toelating tot:
BACCALAUREUS studie: 71% Leerders slaag met Universiteitstoelating
Matriekuitslae 2019 Matric Results
96% Slaagsyfer
Onder TOP skole in Mpumalanga /
Onder TOP skole in Ehlanzeni
08 Januarie 2020
MATRIEKUITSLAE 2019
Hoërskool Bergvlam, as Multikulturele Dubbelmedium Hoërskool in Nelspruit, se Matriekgroep van 2019, bou voort op die uitstekende matriekuitslae van die “Vlammies” met ons individuele prestasies asook ons slaagsyfer. Met ons puik uitslae is ons onder die Top skole in Mpumalanga.
Met trots gee ons erkenning aan ons top matrieks met hul besonderse individuele prestasies!
Daar is ook ʼn menigte matrieks wat kan spog met 1 tot 4 onderskeidings.
Ons is ook trots daarop dat 72% van ons leerlinge geslaag het met Universiteitstoelating (Baccalaureus). Die Bergvlam gemeenskap is voorwaar trots op al sy matriekleerlinge se goeie uitslae! ʼn Hele aantal leerders het onder moeilike persoonlike omstandighede hul finale eksamen aangepak. As gevolg van hul deursettingsvermoë het hulle nooit moed opgegee nie, en die vrugte daarvan gepluk deur deurentyd hard te werk en gefokus te bly.
Ons wens hulle voorspoed toe vir die toekoms en vertrou dat hulle met die lewensvaardighede wat hul by Vlammies geleer het, almal sukses sal bereik in hul lewenstog vorentoe.
ʼn Spesiale dank aan al die onderwysers wat ʼn aandeel aan ons Matrieks se goeie akademiese uitslae gehad het, asook hul toewyding in die opvoeding en vorming van elke graad 12 leerder.
Onderskeidings per Leerder
Distinctions per Learner
Aantal onderskeidings per leerder Total distinctions per learner
Leerders with 8 distinctions: 1
Leerders met 7 onderskeidings: 2
Learners with 6 distinctions: 1
Leerders met 5 onderskeidings: 2
Learners with 4 distinctions: 2
Leerders met 3 onderskeidings: 3
Learners with 2 distinction: 13
Leerders met 1 onderskeidings: 31
Onderskeidings per Vak
Distinctions per Subject
130
Aantal onderskeidings per Vak Total distinctions per Subject
Afrikaans EAT: 11
Afrikaans HT: 4
Life Orientation: 39
Lewenswetenskap: 8
Physical Sciences: 5
Accountancy: 2
Mathematics: 4
Mathematical Literacy: 8
Tourism: 8
English HL: 2
English FAL: 5
Ontwerp/Design 3
IGO/EGD: 4
Besigheidstudies: 3
Visual Art: 1
CAT/RTT: 4
Gasvryheidstudies: 1
Slaag met Universiteitstoelating
Pass with Exemption
Slaagvlakke – Pass Levels
Leerders met toelating tot:
BACCALAUREUS studie: 72% Leerders slaag met Universiteitstoelating.
Matriekuitslae 2018 Matric Results
98.3% Slaagsyfer
Onder TOP skole in Mpumalanga /
Onder TOP skole in Ehlanzeni
04 Januarie 2019
MATRIEKUITSLAE 2018
Hoërskool Bergvlam, as enigste Multikulturele Dubbelmedium Hoërskool in Nelspruit, se Matriekgroep van 2018, bou voort op die uitstekende matriekuitslae van die “Vlammies” met ons individuele prestasies asook ons 98,3% slaagsyfer. Met ons puik uitslae is ons onder die Top skole in Mpumalanga.
Met trots gee ons spesiale erkenning aan drie van Hoërskool Bergvlam se top matriek kandidate wat toekennings ontvang het by die Provinsiale bekendstellingsfunksie van die 2018 uitslae.
NATASHA AGOSTINHO (8 onderskeidings),
NEO MKHABELA (8 onderskeidings) en
JOHANN NADUVILEPARAMBIL (6 onderskeidings).
Hierdie drie leerders is uit ongeveer 44 000 graad 12 leerlinge, as die Top 10 in Mpumalanga aangewys en het Natasha die toekenning as die beste leerder in Mpumalanga gekry.
Ons Vammies spog ook met die volgende leerders se uitslae: ENRIQUE FRANCIS en IMKE SMIT met 7 onderskeidings elk en LONDIWE HLATSHWAYO, BUHLE JELE, MICHELLE MATHEBULA en LUVUYO NKOSI behaal elk 5 onderskeidings.
Die Bergvlam gemeenskap is voorwaar trots op al sy matriekleerlinge se goeie uitslae! ‘n Hele aantal leerders het onder moeilike persoonlike omstandighede hul finale eksamen aangepak. As gevolg van hul deursettingsvermoȅ het hulle nooit moed opgegee nie, en die vrugte daarvan gepluk deur deurentyd hard te werk en gefokus te bly. Ons leerders het daarin geslaag om 138 onderskeidings op te lewer, 76% van ons graad 12 leerders het met BACCALAUREUS toelating geslaag en 169 leerders slaag met Universiteitstoelating.
Ons wens hulle voorspoed toe vir die toekoms en vertrou dat hulle met die lewensvaardighede wat hul by Vlammies geleer het, almal sukes sal bereik in hul lewenstog vorentoe.
‘n Spesiale dank aan al die onderwysers wat ‘n aandeel aan ons Matrieks se goeie akademiese uitslae gehad het, asook hul toewyding in die opvoeding en vorming van elke graad 12 leerder.