08 November 2017

 

Beste Ouers

 

KWARTAAL 4: OMSENDSKRYWE 3

 

Ons is bewus daarvan dat daar van ons ouers – wat buite die dorp bly – is, wat bekommerd is oor die taxi-staking Vrydag.  Al die roetes na Nelspruit gaan blykbaar afgesny word, dit kan dus gebeur dat leerders nie by die skool kan uitkom om eksamen te skryf nie.

 

Ons stel die volgende voor:

Dit is beter om voorsorg te tref as om Vrydag krisisbestuur toe te pas.

 

Bergvlam-groete

ANNEMARÉ KLEYNHANS

HOOF