23 September 2016

 KWARTAAL 3: OMSENDSKRYWE 2

 Beste Ouers

So ongelooflik as wat dit mag klink, staan ons weliswaar reeds weer aan die einde van die derde kwartaal, en lê daar ‘n welverdiende blaaskans voor!

Neem asseblief kennis van die volgende sake van uiterste belang:

  1. 1.      SKOOLBYWONING

 

  1. 2.      EKSAMEN:  DONDERDAG, 29 SEPTEMBER EN VRYDAG, 30 SEPTEMBER

 

  1. 3.       GRAAD 12-REȅLINGS

 

 

  1. 4.      VORDERINGSVERSLAE

 

  1. 5.      HERREGISTRASIE

 

  1. 6.      GRAAD 10-PROJEK

 

  1. 7.      PRETDAG:  DONDERDAG, 29 SEPTEMBER

:  Dra van gewone, ou klere, hulle gaan vuil word;

:  70 verfballetjies vir verfbal (paint ball);

:  Deelname aan mini-sokkerkompetisie;

:  1 x sakkie verf vir die Kleurpret-aktiwiteit (Colour Fun);

:  Ondersteuning van braaikompetisie;

:  Ekstra verfballetjies en sakkies verf kan bygekoop word.

 

  1. 8.      VLAMFEST:  SATERDAG, 01 OKTOBER

 

  1. 9.      SKOOLFONDS EN VERBRUIKERSFOOIE

 

Bergvlam-groete

ANNEMARIé KLEYNHANS

HOOF