22 Julie 2016

 

Beste Ouers

 

KWARTAAL  3:       OMSENDSKRYWE 1

 

Na ‘n blaaskans van drie weke, is die skoolaktiwiteite volstoom aan die gang!  Ons glo dat u, as gesin, ook die vakansie terdeë geniet het.

 

Neem asseblief kennis van die volgende belangrike sake:

 

  1. 1.    PERSONEELSAKE

 

  1. 2.    MATRIEKAFSKEID

 

  1. 3.    AFWESIGHEDE EN VOORKOMS

 

  1. 4.    SKOOLFONDS EN UITSTAANDE VERBRUIKERSFOOIE

 

  1. 5.    OUERAAND

 

  1. 6.    FEDSAS-BEMAGTIGING

 

  1. 7.    SPORT EN KULTUUR

 

  1. 8.    D6 COMMUNICATOR, MAKRO- EN MY SCHOOL-KAARTE

 

  1. 9.    COLOUR RUN

 

10. AANGEHEGDE INLIGTING

Bergvlam-groete

MEV. A. KLEYNHANS

HOOF