24 April 2017

Beste Ouers

 KWARTAAL 2:  OMSENDSKRYWE 1

Baie welkom terug by ‘n splinternuwe kwartaal vol uitdagings!  Neem asseblief kennis van die volgende baie belangrike sake:

FIETSRYMARATHON  –  Dinsdag, 25 April – Woensdag, 26 April

REKENAARSTELSELSKADE

KOERANTPROJEK

 JUNIE-EKSAMEN

Die wintersport ligawedstryde begin ook eersdaags.  Kom ondersteun asseblief u kind wanneer hy / sy speel.  Geen afrigter kan ‘n ouer se ondersteuning langs die veld vervang nie!

 Vind asseblief aangeheg die verkorte kwartaalprogram.

Bergvlam-groete

Annemarié Kleynhans

Hoof