DRINGENDE KENNISGEWING

Die volgende reël geld vir die VEILIGHIED van ons leerders.

Maak gebruik van die Vleilandpad en hek by die Bosmol vir alle leerlinge wat afgelaai en opgelaai word by die skool. Sodra u by Bosmol u kind afgelaai of opgelaai het beweeg u uit deur die Laevelderhek. Hou asseblief links en respekteer die eenrigtingverkeer.
Indien u die ‘drop-off’ sone gebruik vir aflaai en oplaai van u kind moet u binne die skoolterrein in Geelhoutlaan die aanwysings gebruik.

GEEN LEERDERS MAG BUITE DIE SKOOL TERREIN WAG NIE!
U volle samewerking word waardeer.

URGENT NOTICE

The following rule applies to the SAFETY of our learners.

Make use of the ‘Vleiland” road and gate at the “Bosmol” when dropping and collecting your child after which parents must exit through the Lowvelder/Sport gate. Please keep left and respect the one way traffic system.
Learners being dropped off or collected via the drop-off zone area must make use of this designated zone in the school grounds in Geelhout Avenue.
NO LEARNERS MAY WAIT OUTSIDE THE SCHOOL PREMISES!

You full cooperation is appreciated.