19 June 2018 Dear Parents QUARTER 2: CIRCULAR 1 Many thanks to all those who were involved in Bergvlam during the 2nd quarter. It was a busy quarter and the time flew. WINTERSPORT 2. Congratulations to every sportsman / sportswoman who performed well. All the winter sports teams participated in the Mpumalanga quarter final […]
Talk-to-you-about-you- By Dr Matluli Abbey Mdhluli
Take time and ask yourself: If you were not born, what is it that this world would have missed out on? When you die, what will this world miss by your departure? Weapons of self-destruction: Weapon 1: Making excuses and blaming others. Would Africa, South Africa or Mpumalanga be the same without you? Will your […]
A Parent’s Guide To Snapchat – Keeping Kids Safe
Just when you thought you were up to date with all the new social media apps, Snapchat appears! And what’s even worse is that almost all the other apps (Instagram, Facebook, even WhatsApp) are copying some of its features, because it has been so popular with the younger generation. So what exactly is this ‘friendly […]
Gun jou kind groeigeleenthede
Redding Internasionaal: Dit was in die beginjare van televisie ‘n baie gewilde televisiereeks (die naaste wat ons in my jonger jare aan ‘n “series” gekom het). Wel, dis asof die reddingsoperasies vandag aangaan as dit kom by ouers en hulle kinders. Dalk moet dit net “Redding Nasionaal” genoem word. In my jonger jare was daar […]
Hou op om jou kind te “red”
Johan Smith ‘n Mens lees gereeld in die literatuur vandag van oorbeskermende ouers. ‘n Mens dink aan streng kinderwetgewing en die dra van beskermende klere as die kinders byvoorbeeld fietsry. Ja, tye en dinge het dramaties verander. Tog is daar baie meer te lees in die woord “oorbeskermend” as net die dra van veilige klere […]
MY VERANTWOORDELIKHEID AS OUER
MY VERANTWOORDELIKHEID AS OUER (Verwerk uit ‘n preek van Ds Louis Pienaar – NG Suid-gemeente op Sondag 12 Februarie 2017) Jesus het in sy tyd op aarde met gesag onderrig. Gesag kom dus van Hom af. Dus is die voorbeeld wat jy, as ouer, vir jou kind stel t.o.v. gesag en dissipline van groot belang. […]
Understanding kids slang, how to speak teenager
Understanding teenager talk, what are they saying to each other?? On Safer Internet Day (7 February 2017), UK Internet service provider BT revealed that 5.2 million adults are clueless when it comes to interpreting what kids are saying online. Over 4,500 adults took part in the research, and the majority were not able to translate […]
Wees lief vir jou kinders
Wees lief vir jou kinders Johan Smith Jy dink miskien dis totaal oorbodig en onnodig om vir ouers te sê hulle moet hulle kinders liefhê. Dit is mos vanselfsprekend – almal weet dit mos. Die waarheid is egter dat baie jongmense wat by sielkundiges, beraders en terapeute eindig, se grootste probleem ’n gebrek aan liefde […]
Gesinne vandag: konnekted of diskonnekted?
Gesinne vandag: konnekted of diskonnekted? Johan Smith Nog nooit was daar ‘n tyd waar die mens so konnekted was as juis vandag nie. Jy konnekt deur middel van jou selfoon, rekenaar, televisie, radio, koerant of tydskrif. Die word FOMO (fear of missing out) is ‘n relatief nuwe woord en het baie te doen met die […]
Gesinne: Dis nie ‘n magspel nie
So baie dinge in die lewe ontaard in ‘n magspel. Iemand MOET en WIL volkome in beheer wees – die wêreld is vol “control freaks”. Vir ‘n ouer is dit moeilik om te laat gaan soos kinders ouers word, maar dis deel van grootword, dis deel van die ouerskapreis wat elke ouer nie kan systap […]
As Jesus ouer sou wees?
As Jesus ouer sou wees? Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is (Johannes 3:21) Om vandag ouer te wees is nie maklik nie. Afgesien daarvan dat die meeste van ons self baie besig is, word ons kinders […]
VlamFest @OomBoom
Graag stel ons Hoërskool Bergvlam se VlamFest @OomBoom 2016 aan u bekend en rig ons hiermee aan u, as voornemende feesganger ʼn ope uitnodiging om u besigheidsvennote, werknemers, vriende en/of kennisse deel te maak van ʼn onvergeetlike Grootvuuroktoberfeeslapakuier. Ons alombekende jaarlikse kuiergeleentheid is ʼn absolute móét op ieder en elke Laevelder se sosiale kalender. Vir […]