Academic Resources

GR12: Tips for Success

Kliek op die onderstaande knoppie om die Departement van Onderwys se webblad te besoek. Handige studiemateriaal kan hier afgelaai word. Ons beveel aan dat jy kliek op die ikoon “tip for success” en die boekie “Grade 12 Tips for success” aflaai. Hier is ook ou vraestelle wat jy kan aftrek om jou te help met jou voorbereiding vir jou finale eksamen.

Click on the button below to visit the Department of Education’s web page. On this site you have access to useful study material, as well as past exam papers, which you may download in preparation for your final examination. We suggest that you click on the icon “Tips for success” and download the booklet “Grade 12 Tips for Success”.

Besoek webblad / Visits Web Page