Wetenskap Expo

Wetenskap Expo Science

JOHAN
ESKOM SILWER
WET EXPO SILWER
WET EXPO BRONS

Nasionale Wetenskap Ekspo

Johann Naduvileparambil neem deel aan die 35ste Nasionale Ekspo en behaal ‘n bronsmedalje by die Ekspo wat van 6-9 Oktober 2015 in Boksburg by die Birchwood Hotel plaasvind.

33 streke van regoor die land neem hieraan deel. Johann se taak handel oor die bewusmaking van tee en hoe die toename in temperatuur en suur die smaak en gesondheidsvermoë kan beïnvloed.

Contact Us

Contact Form

[contact-form-7 404 "Not Found"]

Wetenskap Expo

Wetenskap Expo