Valentynsdag

Hoërskool BergvlamVALENTYNSDANS

Die jaarlikse Valentynsdans, wat op Donderdag, 12 Februarie, plaasgevind het, was ‘n groot opskop in die vorm van ‘n “Barn dance”. Die meeste versierings was in die tradisionele rooi en die tafels was pragtig versier om ‘n gesellige atmosfeer te skep. Leerders kon ook met ‘n meganiese bul kragte meet en die jong ‘cowboys’ het dit veral geniet.

Daar is gesmul aan burgers en skyfies, “brownies” en yskoue koeldranke.

Kommentare oor die aand het gewissel van “awesome”, “pragtig”, “so mooi!”, “genotvol” en “wat ‘n heerlike aand”.

Brand met Trots
Burn with Pride

Contact Us

Contact Form

[contact-form-7 404 "Not Found"]

Valentynsdag

Valentynsdag