Tennis

Eerste Seuns Tennis

Ndumiso Thwala, Mogamat Arabi, Leonardo Ribeiro en Niël Vermaas

Eerste Dogters Tennis

Tshtsi, Janette, Melissa & Kayla

Eerste seuns tennisspan
Tweede liga

Die Hoërskool Bergvlam se eerste seuns tennisspan wat in die tweede liga deelneem, het teen die volgende skole deelgeneem: Hoërskool Nelspruit (2) , Hoërskool Rob Ferreira (1), Hoërskool Lydenburg (2), Uplands (2) en Curro (1). Vlammies speel in al ses wedstryde hulle opponente van die baan af en wen al die wedstryde. Hulle seëvier as die Laeveld/Ehlanzeni wenners van die tweede liga. Hierdie seuns speel op Vrydag, 21 Augustus 2015, in Secunda in die semi-finaal teen die wenners in Mpumalanga. As hulle wen, speel hulle die middag die finaal teen Hoëveld.

Dit is ‘n heerlikheid om hierdie jong Rafael Nadal’s in wording op die tennisbaan te sien.

Brand met Trots
Burn with Pride

Vlammie Tennisnuus
Vlammie Tennis News

Streekwenners

Ehlanzeni Interdistrik Wenners

Mpumalanga Wenners

Contact Us

Contact Form

[contact-form-7 404 "Not Found"]

Tennis

Tennis