Swem

Interhoër Swemgala - Feb 2015 - Interhigh Swimming Gala

INTERHOëR SWEMUITSLAE:

  • Elsabé Rautenbach:
  • Thelise Sauders:
  • Duval Coetzer:
  • Rachel Fernandes:s
  • JJ Peters:
  • Dogters 0/16 200 m Aflos :

MEDALJE

  • 4 Goud
  • 1 Goud, 2 Silwer, & 1 Brons
  • 1 Silwer
  • 1 Brons
  • 1 Brons
  • 1 Brons

Hoërskool Bergvlam Swemmers presteer by SA Skolekampioenskappe

Elsabe Rautenbach en Thelise Saunders

Twee leerders van die Hoërskool Bergvlam is gekies om Mpumalanga gedurende die Desembervakansie by die SA Skolekampioenskappe te verteenwoordig. Albei hierdie leerders het uitstekend gevaar.

Elsabe Rautenbach – kwalifiseer vir die finale in twee items

  • 50 m Borsslag – 6de
  • 100 m Borsslag` – 5de

Thelise Saunders – kwalifiseer vir die finale in vier items

  • 400 m Vryslag – 5de
  • 200 m Vryslag – 6de
  • 200 m Rugslag – 5de
  • 200 m Borsslag – 8ste

Dit is ‘n uitsonderlike prestasie en die skool is baie trots op hulle!

Elsabe Rautenbach & Thelise Saunders

Interhoër Swemgala - 26 Feb 2014 - Interhigh Swimming Gala

Dertig van ons leerlinge het aan die Interhoër Swemgala by die Van Riebeeck swembad op 26 Februarie deelgeneem. Agt skole het aan die byeenkoms deelgeneem. Ons dogters het ‘n vierde plek behaal en algeheel het Bergvlam sesde geëindig.

Medaljes behaal:

  • Goud: 4
  • Sliwer: 2
  • Brons: 3

Elsabé Rautenbach is aangewys as Victrix Lodorum.

Brand met Trots
Burn with Pride

Vlammie Swemnuus
Vlammie Swimming News

Top Skole Swemgala - Top Schools Swimming Gala

Hoogtepunte – Highlights

Elsabé Rautenbach is aangewys as die Victrix Ludorum
by die Top Skole Swemgala.

Our Girl’s team came 2nd and our Boy’s team 9th.
Overall Bergvlam ended in the 6th place.

Hoërskool Bergvlam verwerf die volgende medaljes:

  • Thelise Saunders: 3 Goud , 1 Brons
  • Elsabe Rautenbach: 2Goud , 2 Silwer , 1 Brons
  • Aflosse: 1 Silwer , 2 Brons

On the medal count we came 4th.

Laai af: Uitslae / Download: Gala Results Laai af: Gala Medaljes / Download: Gala Medal Count
Interprovinsiale Swemgala - Inter Provincial Swimming Gala

Twee van ons dogters, Thelise Saunders en Elsabe Rautenbach, het Mpumalanga verteenwoordig by die Klein Provinsies Interprovinsiale Gala. Thelise Saunders het ‘n silwer medalje gekry in die 100m borsslag en Elsabe Rautenbach het twee brons medaljes gekry vir 100m vlinderslag en 200m IM, asook ‘n silwer medalje in die 100m borsslag. Sy het ook hierdie item in ‘n rekordtyd geswem.

Skole S.A. Schools

Suid-Afrikaanse Skole Swemgala

Elsabé Rautenbach en Thelise Saunders word gekies om Mpumalanga skole te verteenwoordig.

  • Elsabé verower 4 goue en 2 silwer medaljes
  • Thelise wen 2 silwer medaljes.
S.A. Klubswemgala: Maart '14 / S.A. Club Swimming Gala: March '14

Suid-Afrikaanse Klubswemgala: Maart 2014

Elsabé Rautenbach kwalifiseer om by die vlak 3 Suid-Afrikaanse Klubswemgala deel te neem. Sy behaal ‘n sewende plek in die 200m Borsslag finaal.

Vlak 3 is die hoogste vlak wat ‘n skoolkind kan berreik voor senior nasionale kampioenskappe. Hierdie is dus ‘n prestasie wat spesiale vermelding verdien aangesien die kwalifiseringstye vir vlak 3 feitlik dieselfde is as vir die senior nasionale swemmers.

Baie geluk, jy is ons trots!

Thelise Saunders behaal valk 2 S.A.’s en verower 3 goue, 1 silwer en 2 brons medaljes. Sy word aangewys as die vlak 2 swemmer met die beste vordering by die kampioenskappe

Contact Us

Contact Form

[contact-form-7 404 "Not Found"]

Swem

Swem