Skaak

Skaak - Chess

  • Beter akademiese punte
  • konsentrasie
  • kreatiewe denke
  • strategiese beplanning
  • volharding
  • menseverhoudinge

Hierdie is maar ‘n paar aspekte wat ons aanspreek tydens ons gereelde oefeninge.

Kom loer gerus op Dinsdae en Donderdae vanaf 14:30 – 16:30 by Lokaal D3 in.

Organiseerder: Mev. A. Immelman

De Goede Top10 Skole Skaaktoernooi

Brand met Trots
Burn with Pride

Vlammie Saaknuus
Vlammie Chess News

Ehlanzeni Skaakspan - Chess Team

Baie geluk aan Jandré Vreken (o/18) en Daniel Ukphe (o/16) wat die Ehlanzeni skaakspan gemaak het.
Hulle gaan in Kimberley aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelneem.

Congratulations to Jandré Vreken (u/18) and Daniel Ukphe (u/16) who made the Ehlanzeni chess team.
They will participate in Kimberley in the South African Championship.

Daniel Ukphe & Jandré Vreken
Liga - League

Hoërskool Bergvlam het 5de geëindig in die 2014 Skole Skaakliga wat by Penryn College plaasgevind het.

Hoërskool Bergvlam came 5th in the 2014 School Chess League which was hosted by Penryn College.

Ehlanzeni Skaakliga - Ehlanzeni Chess League

Jandré Vreken (o/18) en Daniel Ukpe (o/16) het hierdie jaar aan die Ehlanzeni individuele skaakliga deelgeneem. Tydens die Selati skaaktoernooi het Jandré Vreken 5de gekom in sy ouderdomsgroep en Daniel 2de.

Die Secure.com-toernooi het op Saterdag 16 Augustus 2014 plaasgevind waar Jandré weer eens 5de en Daniel 4de in hul ouderdomsgroepe geëindig het.

Jandré Vreken (u/18) and Daniel Ukpe (u/16) participated in the Ehlanzeni individual chess league this year. At the Selati chess tournament Jandré Vreken came 5th in his age group and Daniel 2nd.

The Secure.com-tournament took place on Saturday 16 August 2014. Once again Jandré came 5th and Daniel 4th in their age groups.

Contact Us

Contact Form

[contact-form-7 404 "Not Found"]

Skaak

Skaak