Matriekuitslae

Matriekuitslae 2017 Matric Results

99% Slaagsyfer

Onder TOP uitslae skole in Mpumalanga
Onder TOP skole in Ehlanzeni

Uit die hoof se kantoor

05 Januarie 2018

MATRIEKUITSLAE 2017

Hoȅrskool Bergvlam het in 2017 ‘n totaal van 197 Graad 12-kandidate gehad. Hierdie leerders het deur die loop van hul hoȅrskoolloopbaan deurgans ‘n hoȅ akademiese standaard gehandhaaf.

Die skool het ‘n 99% slaagsyfer en is baie trots op elke leerder wat baie hard gewerk het om hierdie prestasie te behaal. Met 2 leerders wat 7 onderskeidings behaal het en 3 leerders met 5 onderskeidings, asook ‘n hele aantal met onderskeidings wat wissel van 4 tot 1, kan ons voorwaar die hoed lig vir hul deursettingsvermoȅ en ywer. Boonop is Sally Etsebeth aangewys as die leerder met die hoogste punte in Wiskundige Geletterdheid in Mpumalanga.

Dit was met ‘n warm gevoel in die hart dat die personeel in die vreugde van hierdie matriekgroep kon deel toe hulle hul uitslae by die skool kom afhaal het! ‘n Hele aantal leerders het onder moeilike persoonlike omstandighede hul finale eksamen aangepak. As gevolg van hul deursettingsvermoȅ het hulle nooit moed opgegee nie, en kon dus die vrugte pluk van hul gefokusde ywer.

As uiters suksesvolle dubbelmedium multikulturele skool, staan Hoȅrskool Bergvlam meer as sy plek vol om afgeronde jongmense die lewe in te stuur, gereed vir elke uitdaging wat die lewe hul bied.
Hoȅrskool Bergvlam brand voorwaar met trots, wetende dat hierdie groep jongmense ‘n sukses van hul toekoms sal maak!

Annemarié Kleynhans
Hoof

Sally blink uit!

SEWE onderskeidings!
SEVEN distinctions!

Sally is onder die Top presteerders in Mpumalanga

TOP ACHIEVER IN MPUMALANGA FOR MATHEMATICAL LITERACY
TOP PRESTEERDER IN MPUMALANGA VIR WISKUNDIGE GELETTERDHEID

KLIEK HIER: LAEVELDER ARTIKEL
shadow

Slaagsyfer
Pass Rate

Slaagsyfer – 99% – Pass Rate
Eksamenkandidate – 197 – Examination Candidates
Kandidate geslaag – 195 – Candidates Passed

Onderskeidings per Leerder
Distinctions per Learner
119

Aantal onderskeidings per leerder
Total distinctions per learner

  • Leerders met 7 onderskeidings: 2
  • Learners with 6 distinctions: 1
  • Leerders met 5 onderskeidings: 2
  • Learners with 4 distinctions: 4
  • Leerders met 3 onderskeidings: 7
  • Learners with 2 distinction: 7
  • Leerders met 1 onderskeidings: 38

Onderskeidings per Vak
Distinctions per Subject
119

Aantal onderskeidings per Vak
Total distinctions per Subject

  • Afrikaans 1ste Addisionele Taal: 24
  • Life Orientation: 21
  • English 1st Additional Language: 13
  • Mathematical Literacy: 11
  • Tourism: 9
  • Lewenswetenskap: 10
  • CAT/RTT: 8
  • Besigheidstudies: 3
  • Ontwerp/Design 3
  • Afrikaans HT: 3
  • Physical Sciences: 3
  • English HL: 2
  • Gasvryheidstudies: 2
  • Siviele Tegnologie: 2
  • IGO/EGD: 2
  • Meganiese Tegnologie: 1
  • Accountancy: 1
  • Mathematics: 1

Slaag met Universiteitstoelating
Pass with Exemption

Slaagvlakke – Pass Levels

Leerders met toelating tot:

BACCALAUREUS studie: 101 [51%]
DIPLOMA studie: 88 [45%]
SERTIFIKAAT studie: 6 [3%]

Sally Etsebeth
Onderskeidings 7 Distinctions
Kobus de Jager
Onderskeidings 7 Distinctions
Christelle Vermeulen
Onderskeidings 6 Distinctions
Karen Chikwanha
Onderskeidings 5 Distinctions
Minette van Rooyen
Onderskeidings 5 Distinctions
Jizelle Wessels
Onderskeidings 4 Distinctions
Anuschka Erasmus
Onderskeidings 4 Distinctions
Leone Pretorius
Onderskeidings 4 Distinctions
Mikayla Williams
Onderskeidings 4 Distinctions

Slaag met DRIE onderskeidings
Pass with THREE destintions

  • GORDON, MARISHA
  • GREYLING, CHARLIZE
  • KECK, JACQUELINE-JULIANE
  • MABUZA, NONDUMISO FELICITY
  • MC DONALD, JESSICA
  • PATJANE, ANNA MAMODIANE
  • SHAIK, FIRDAUS

Slaag met TWEE onderskeidings
Pass with TWO destintions

  • BRITZ, CHARNé
  • GROENEWALD, TANJA JOANITA
  • HLATSHWAYO, BUHLE PEARL
  • NAUDé, DIANTé
  • LUBBE ANNE
  • MAMOGBO LETSOBA
  • SNYMAN, TAMZIN TAYLER

Slaag met EEN onderskeiding
Pass with ONE destintion

  • BARRETO, RAQUEL
  • BRITZ, HEINRICH GIDEON
  • CHILOANE, DINEO
  • COETZEE, CLINTON JUAN
  • COETZER, TANYA-LEE
  • DU PLESSIS, ZANEL
  • FERREIRA, CHANTé
  • FRENCH, SARAH DUNE
  • GRAHAM, SINéAD ANNE
  • KORLER, ZOë KAY
  • LOUW, TRISTAN
  • LOUW, JAYDEN
  • LUBBE, ANNE ELIZABETH
  • MADI, SIYANDA LUCHRISIA
  • MAKUWE, LEBARENG NKATEKO
  • MAMOGOBO, LETSOBA PEARL
  • MAPHANGA, PRAISEWORTHY NOTHANDO
  • MHLABANE, PROMISE PRETTY
  • NAGEL, TANEALL DAWN
  • NEIL, NIKITA
  • NEL, RUAN

Slaag met EEN onderskeiding
Pass with ONE destintion

  • NUNES, JESSICA LEE
  • OLCKERS, IVAN
  • PAUW, JACOBUS JOHANNES NICOLAS
  • PRETORIUS, ABBEY JUANITA
  • RITSON, KARA
  • SCHOFIELD, ANGELO JOSEPH
  • SENGWAYO, SAMUKELISIWE PASCALLIN
  • SHAKOANE, MAHLATSE KAMOKGELO WHITE
  • SHILUBANA, OWETHU GUGU
  • SIFUNDA, MBALI LIAN
  • SILINDA, ZILUNGILE NQOBILE
  • SITHOLE, GUGULETHU DUMSILE PETUNIA
  • SKINNER, JENNA REECE
  • STEENSMA, TAYLOR CRISTINA
  • VAN TONDER, WILLEM MARTHINUS
  • VAN WYK, MONICA
  • VAN ZYL, JAYDEE
  • WATSON, TAYLA DAWN
  • ZONNEVELD, ANJA

**vir jou matriekuitslae, benodig jy jou VAN en EKSAMENNOMMER
**for your matric results, you need your SURNAME and EXAM NUMBER

shadow

Matriekuitslae 2016 Matric Results

100% Slaagsyfer

Onder TOP 40 uitslae skole in Mpumalanga
Onder TOP 10 skole in Ehlanzeni

Uit die hoof se kantoor

HOȅRSKOOL BERGVLAM SPOG MET REDE!

Die 2016 matriekgroep het alle verwagtings oortref! Met hul 99,5% slaagsyfer, het hierdie groep gesorg dat ons steeds een van die topskole in Mpumalanga is! Van al die ander dubbelmedium multi-kulturele skole het ons skool steeds die meeste matrieks, dus is ons uitdaging soveel groter! Michelle Kasa is boonop ook een van die provinsie se toppresteerders met haar 8 onderskeidings! Ons leerders se toegewyde, deurlopende harde werk is bekroon. Weereens sal hierdie 188 jongmense hul plek volwaardig in die samelewing kan volstaan, want hul fondasie is vas en stewig gelê in Hoȅrskool Bergvlam!

Annemarié Kleynhans
Hoof – Hoȅrskool Bergvlam

Michelle blink uit op alle terreine!

Artikel/Article: Maroela Media
5 Jan 2017

AGT onderskeidings!
EIGHT distinctions!

Michelle is onder die Top 40 beste presteerders in Mpumalanga

shadow

**vir jou matriekuitslae, benodig jy jou VAN en EKSAMENNOMMER
**for your matric results, you need your SURNAME and EXAM NUMBER

shadow

Slaagsyfer
Pass Rate

Slaagsyfer –100% – Pass Rate
Eksamenkandidate – 189 – Examination Candidates
Kandidate geslaag – 189 – Candidates Passed

Onderskeidings - Distinctions
127

Aantal onderskeidings per leerder
Total distinctions per learner

Leerders met 8 onderskeidings: 1
Learners with 5 distinctions: 2
Leerders met 4 onderskeidings: 3
Learners with 3 distinctions: 14
Leerders met 2 onderskeidings: 10
Learners with 1 distinction: 35

Aantal onderskeidings per Vak
Total distinctions per Subject

Life Orientation: 27; Afrikaans 1ste Addisionele Taal: 22; Mathematical Literacy: 19; English 1st Additional Language: 12; Lewenswetenskap: 9; Tourism: 9; CAT/RTT: 4; Besigheidstudies: 3; Physical Sciences: 3; Gasvryheidstudies: 3; Accountancy: 3; Siviele Tegnologie: 3; Visual Art: 3; Mathematics: 2; Geography: 1; Afrikaans HT: 1; English HL: 1; IGO/EGD: 2

Slaag met Universiteitstoelating
Pass with Exemption

Slaagvlakke – Pass Levels

Leerders met toelating tot:

BACCALAUREUS studie: 96 [51%]
DIPLOMA studie: 88 [47%]
SERTIFIKAAT studie: 5 [2%]

Michelle Kasa
Onderskeidings 8 Distinctions
Amori Potgieter
Onderskeidings 5 Distinctions
Shalati Maselesele
Onderskeidings 5 Distinctions
Vanessa Modise
Onderskeidings 4 Distinctions
Fraser Wilson
Onderskeidings 4 Distinctions
Lanetia Versfeld
Onderskeidings 4 Distinctions

Slaag met DRIE onderskeidings
Pass with THREE destintions

BARENDS, MAXINE
BLOCKLEY, JASON CRAIG
CHAPMAN, TYLA
KASSELMAN, RUAN
MANSFIELD, MICAELA RACHEL
MTHEMBU, THULILE NOMBULELO
MYBURGH, MONIQUE
PIETERSE, SHELLISE
SABU, KRISTIN MARIA
SCHERMAN, RAYMUND
SMIT, COURTNEY-JAYDE
STEYNVAART, MARYKE SUZAAN
SWANEPOEL, CHLOé ZARA
VERMAAS, NIëL WESSEL

Slaag met TWEE onderskeidings
Pass with TWO destintions

CHIKWANHA, MICHELLE
DE WET, MEGAN
FERREIRA, IGNé
FLANAGAN, CAILIN
GOWER, ELLENé
KLEYNHANS, KAYLA CAROLINE
LEY, KERRI-ANN HELENE
OOSTHUIZEN, CHANDRé
SCHALKWYK, SAMANTHé
THORPE, JESSE SEBASTIAN

Slaag met EEN onderskeiding
Pass with ONE destintion

AVERY, RAVEN JADE
BADENHORST, PAUL-JOHAN
BHANA, JAMIE-LEE
BOTHA, KAYLA
BOTHA, MARNO
CHALWE, LEAH
CHARNLEY, MONIQUE D
COETZER, DUVAL
DELANEY, QUELA
ERASMUS, JUANDRé
GRAETZ, GENIQUE
GREYLING, CHRISTIAAN
HALDERMAN, BRENDAN N
HORN, WILLOW-ANN
JACOBS, LEARAIL QUINLAN
KLEYN, JOHAN HEYDENRICH
MAKONDO, TLHAREANE TH

Slaag met EEN onderskeiding
Pass with ONE destintion

MASILELA, NDUMISO SIPHOSEZWE
MTHETHWA, NDUMISO IRVIN C
MULLER, CHLOë LESLEIGH
MURRAY, CHARLES ATHOLE JNR
NEL, JANA
NKOSI, NOLWETHU ‘THANDO B
NKOSI, ZIPHO PRADO
PEARSON, SARAH SHEKINAH
SIBIYA, MALIBONGWE LT
SIDELL, ADELAIDE DINEO
SIMELANE, NONTANDO M
SOINé, AIDEN
STEENSMA, TARYN LUISA
STRYDOM, CHANELLE
VAN DER MERWE, ROBYN-LEE
VILJOEN, JANICA
VORSTER, MARTYN SELVYN
WHITE, AIDAN DAVID

Beste Leerders in EHLANZENI in Spesifieke Vakke
Best Learners in EHLANZENI in Specific Subjects

Ellené Gower
Tourism
Maryke Steynvaart
Visuele Kuns

Beste Onderwysers in EHLANZENI in Spesifieke Vakke
Best Teachers in EHLANZENI in Specific Subjects

Laura Oosthuyzen
Computer Application Studies
Louise Fullard
Afrikaans EAT
Karen Britz
Gasvryheidstudies