Kuns

Visuele Kuns- en Ontwerpkompetisie 2015 Visual Art and Design Competition

Die Hoërskool Bergvlam is baie trots op ons leerders wat besonder goed gevaar het die Departement van Onderwys: Mpumalanga se Provinsiale Kompetisie vir Visuele Kuns en Ontwerp.

Die tema was Nasionale Botaniese Lae: Ons Herkoms

Onder die top presteerders vir Visuele Kuns was:

  • Lanetia Versveld
  • Genique Graetez

in Graad 11.

By Ontwerp was die graad tiens:

  • Alison Wessels
  • Micheala Stemmet
  • Tanya-lee Coetzer
Genique Graetz
Alison Wessels
Lanetia Versfeld
Micheala Stemmet

Contact Us

Contact Form

[contact-form-7 404 "Not Found"]

Kuns

Kuns