Funksies

Personeel Verwelkomingsfunksie
2015
Staff Welcoming Function

Welkom by Hoërskool Bergvlam
Brand met Trots!

Mev. Kleynhans, ons hoof, behartig die Nuwe Personeel Verwelkomingseremonie
Mrs. Kleynhans, our principal, conducting the New Staff Welcoming Ceremony

Annemarié Kleynhans - Hoof
Org van den Berg
Cornel Dreyer
Corne de Klerk
Rina du Plessis
JP Erasmus
Rista Coetzee
Johnell Pelser
Salomé Swart
Dawie Greef
Rihann van der Merwe
Burn with Pride!

Kliek op die pyl om foto-album deur te blaai / Click on arrow to scroll photo album

ATKV Kleuterkonsert

Ons Vlammies hou kleuterkonsert!

Die ATKV-jeugtak van Hoërskool Bergvlam het talle kleuters vermaak met ‘n oulike konsert! Frikkie Varkie van Innbos het ook ‘n draai kom maak.

Dankie aan al die leerders en personeel wat betrokke was! Dit was puik!

Sestig opgewonde kleuters van Akasia, Chirpie en Mosaiek – kleuterskole is op Dinsdag deur die ATKV-jeugtak van Hoërskool Bergvlam ontvang en vermaak met ‘n kleuterkonsert. Die Vlammies het die kleuters laat lag en sing en dans. Daar was paddas en poppe, ‘n eensame krokodil, bytjies en ‘n oumatjie het ‘n storie vertel. Frikkie Varkie van Innibos het soentjies en drukkies kom uitdeel. Natasha C was die programleier en het die sang georganiseer.

Elke kleuter is huis toe met ;n verrassingspakkie en elke skool het ‘n geskenkpakkie van kleuterboek ontvang.
Baie dankie aan me Vorster en me H Erasmus wat inisiatief geneem het en hierdie baie suksesvolle dag georganiseer het.

As U wil en ek leef!

Brand met Trots! ~ Burn with Pride!

Contact Us

Contact Form

[contact-form-7 404 "Not Found"]

Funksies

Funksies