ECKO-Klub

Klub ECKO Club

Natuur en buitelewe-klub

Visie: om ‘n liefde en waardering vir die natuur en buitelewe te kweek.
Missie: leerders gaan ten minste een keer per kwartaal op ‘n uitstappie.

Vision: to enable all learners to get to know and appreciate nature and to experience the outdoor life.
Mission: learners get the opportunity to go on excursions at least once a term.

Ons besoek opvoedkundige plekke soos Chimp Eden, Sudwalagrotte, die Botaniese tuine, ensovoorts. Ons beplan ‘n 4-dag-uitstappie in September na die Kruger Wildtuin waar ons gaan kamp, spoorsny, renoster-boma besoek, nagritte en kuier om die kampvuur.
Op ons program vir volgende kwartaal is: die “zipline” by Hazyview en die Matumi-staproete

Foto regs – Photo right: Uistappie na Kaapschehoop 15 Aug 2014 Excursion to Kaapschehoop

As U wil en ek leef!

Brand met Trots! ~ Burn with Pride!

RENOSTERPROJEK - RHINO PROJECT

RENOSTERPROJEK

Hoërskool Bergvlam het op Saterdag, 04 Oktober 2014, saam met verskeie nasionale en internasionale organisasies, deelgeneem aan ‘n vreedsame opmars om die renoster- en olifantbewaringsprojek weer sterk onder die aandag van die Mpumalanga regering te bring. ‘n Memorandum is aan die afgevaardigdes van die regering oorhandig. Die skool was reeds by verskeie sulke projekte betrokke omdat dit ons na aan die hart lê.

RHINO PROJECT

On Saturday, 04 October 2014 Hoërskool Bergvlam took part in a peaceful march, with a number of national and international organisations, in order to emphasise the need to protect our rhinos and elephants. A memorandum was handed to the representative from the Mpumalanga Government. The school has already been involved in a number of projects regarding the conservation of the rhinos.

Uitstappie - Kaapschehoop - Excursion

Anja en Anneke Zonneveld

Anneke Zonneveld, Imke Smit, Anja Zonneveld & Suané Lourens

Contact Us

Contact Form

[contact-form-7 404 "Not Found"]

ECKO-Klub

ECKO-Klub