Chess

Skaak - Chess

Bergvlam se Ope-span wen die Interhoër Provinsiale Kampioenskappe!

In ‘n skaakspel, soos met die lewe, is daar punte om te wen, mededingers en teenstaaanders om teen te veg, maar ook goeie en slegte besluite te make wat die res van die spel sal affekteer.
Benjamin Franklin het in 1750 geskryf dat skaak nie bloot ‘n speletjie is vir ledige vermaak nie, maar ‘n strategiese spel wat vir ons eienskappe leer om ons verstand te versterk, asook hoe om die lewe aan te pak.

By playing chess, we also learn:

  1. Foresight, which looks a little into futurity, and considers the consequences that may attend an action
  2. Watchfulness, which surveys the whole Chess-board, or scene of action: – the relation of the several Pieces, and their situations
  3. Caution, not to make our moves too hastily

DID YOU KNOW / HET JY GEWEET:

  • Die langste moontlike skaakspel bestaan uit 5949 bewegings?
  • The longest game played lasted for 269 moves and ended in a draw?
  • The word “checkmate” comes from the Arabic word “shah mat” which translates to “The king is dead” in English?
  • ‘n Duitser, Dr. Emanuell Lasker, het die kampioenstitel vir die langste tyd behou: 26 jaar en 337 dae?
  • The folding Chess board was invented in 1125 by a Chess-playing priest. Since the Church forbids priests to play Chess, he hid his Chess board by making it to look like two books lying together?
  • Daar is 318 979 564 000 aantal moontlike maniere om die eerste 4 bewegings vir beide kante te speel?
shadow

Brand met Trots
Burn with Pride

shadow