Atletiek

Interhuis Atletiek

2017

Inter house Athletics

REKORD / RECORDS:

Nkosana Makubedu – 100m Seuns O/19

Edrik Potgieter – 100m Seuns O/15

Temilton Njabula – Verspring Seuns O/16

Brandon Payne – 200m Seuns O/19

Callie van der Merwe – 3000m Seuns O/19

Braam van der Merwe – 3000m Seuns O/17

Wynand Kruger – 300m Seuns O/14

Temilton Njabula – 3-Sprong Seuns O/16

BESTE PRESTASIE VIR DIE DAG:

Braam van der Merwe 3000m Seuns O/17 - 790 ABSA

VICTOR & VICTRIX LODORUM
Ouderdom/Age Group:

  • o/14
  • o/14
  • u/15
  • u/15
  • o/16
  • o/16
  • u/17
  • u/17
  • o/19
  • o/19

.
.

  • Dogters
  • Seuns
  • Girls
  • Boys
  • Dogters
  • Seuns
  • Girls
  • Boys
  • Dogters
  • Seuns

.
Atleet/Athlete:

  • Chine Maritz
  • Wynand Kruger
  • Sumari van Staden
  • Zwide Nxumala
  • Phila Mashaba
  • Temilton Njabula
  • Leandri Steyn
  • Braam van der Merwe
  • Jacquiline Keck
  • Brandon Payne

Brand met Trots
Burn with Pride

Exceptional achievement in athletics

Maudas is an outstanding long jump athlete. He once again had, not only a victorious season, but also an exceptional year.
This year he jumped his personal best at the athletics meeting held at LHS – 7,5m! It was therefore not a surprise that he was crowned nr 1 at Inter High in the long jump event – despite a hamstring giving him trouble – breaking his own record of last year. This achievement is worth +900 points on the Athletics South Africa table. The Mpumalanga Championships was his next challenge, and thereafter he went to Nationals. At the national championships Maudas once again proved to be the best! He was the proud recipient of a gold medal.
this remarkable young man was bestowed the honour to be selected as the Mpumalanga Junior Field athlete of 2016! He is also incorporated In the national u/20 athletics team taking part in the Africa Youth Games in December hosted by Angola.
Maudas was also honoured to be one of the MEC for education – Mrs Regina Mhaule’s special guests when she delivered her budget speech in parliament this year. Maudas was honoured by the minister for his outstanding achievements in long jump. His outstanding achievements are proof of her appreciation shown to this young athlete!

Interhoër 2016 Inter High

Ons SA Landloopatlete

Die landloopseisoen strek van April tot September. Mpumalanga is in verskillende streke ingedeel. Daar is 8 ligas waarvan die landlopers aan 4 moet deelneem. Daar is ook ‘n Interprovinsiale byeenkoms – mini SA’s – na die 4de liga-byeenkoms. Die belangrikste byeenkoms die die Mpumalanga kampioenskappe.

Tydens die Landloop Liga by die Universiteit van Mpumalanga behaal Vlammies 3 eerste plekke.

Caleb Buys hardloop die 4km in 14:39 vir Seuns onder 15 en behaal hier die 1e plek.
Su-Marie van Staden doen die 4km in 15:24 en behaal die 1e plek hier vir dogters onder 14
Braam van Staden, seuns onder 16, hardloop die 6km in 20:13 en behaal hier ook die eerste plek

Sumari van Staden
Callie van der Merwe
Braam van der Merwe
Caleb Buys
Danny de Figeureredo

Interhoër Atletiek 2014 Interhigh Athletics

D

it was vir Hoërskool Bergvlam ‘n ware voorreg om ons gaste by die 65ste vriendskaplike Laeveld Interhoëratletiekbyeenkoms te verwelkom. Daar word jaarliks met reikhalsende verwagting uitgesien na hierdie geskiedkundige byeenkoms. Omdat tradisie so ‘n belangrike rol speel, word hierdie geleentheid jaar na jaar vasgelê in die geheue van menige atleet en toeskouer.

Our talented athletes had the opportunity to prove themselves as the best. Not only did they take part in a healthy spirit showing excellent sportsmanship, but they also learnt the importance of diligence, self-discipline, perseverance and hard work in order to reap the fruit of their success!

Dit is ongetwyfeld so dat daar baie ure, dae en weke se harde werk, beplanning en voorbereiding in die aanbied van sό ‘n byeenkoms ingaan. Ons bedank graag al ons onderwysers, die beheerliggaam en elke ouer wat hul Saterdae opgeoffer het om die terrein in gereedheid te bring, uit die diepte van ons Vlammiehart. Sonder elke individu se bydrae sou die eindproduk nie moontlik gewees het nie.

Our sponsors form an integral part of this event. Without them it would have been impossible to host this exciting day. Their tremendous contribution and support is much appreciated!
 
Annemarié Kleynhans
Hoof – Principal Hoërskool Bergvlam
Gasvrou – Host

Brand met Trots
Burn with Pride

Interhoër Uitslae
Interhigh Results

1. Trofees / Trophies

TROFEES / TROPHIES

  • Beste Naellope Dogter SPARROW CLAIRE NHS 100M M15 814 13.09
  • Beste Naellope Seun MLANGENI SANDILE BAR 100M S16 796 11.23
  • Beste Hekkiesatleet Dogter CRONJE CARMEN NHS 100MH D16 898 15.70
  • Beste Hekkiesalteet Seun BEYTELL ISAK LYD S16 110MH 782 14.82
  • Beste Middelafstande Dogter DE BLANCHé LIZAAN N.H.S. D14 800M 927 2:23.16
  • Beste Middelafstande Seun NKOSI MLUDUZI NHS S15 800M 962 1:58.80
  • Beste Worpe Dogter VAN AARDE MARNé N.H.S. D14 SPIESGOOI 893 30.24M
  • Beste Worpe Seun VAN DER BANK STEFAN NHS S15 SPIESGOOI 916 62.60M
  • Beste Spronge Dogter JOUBERT ILKE NHS D15 HOOGSPRING 870 1.50M
  • Beste Spronge Seun BANDA MAUDAS BV S16 VERSPRING 875 6.97M
  • Junior Victrix Ludorum Dogter VAN AARDE MARNE NHS D14 3217 SPIESGOOI, GEWIGSTOOT DISKUS EN VERSPRING
  • Junior Victor Ludorum Seun VAN DER BANK STEFAN NHS S15 3235 SPIESGOOI, GEWIGSTOOT, VERSPRING 100M
  • Senior Victrix Ludorum Dogter CRONJE CARMEN NHS D16 3128 100MH 400MH 100M 200M
  • Senior Victor Ludorum Seun AUCAMP HANNES NHS S17 2948 110H VERSPRING 200M 100M
  • .

  • Beste Prestasie van die dag – Baan atleet MLUDUZI NKOSI NHS 800M S15 962 1:58.80
  • Beste Prestasie van die dag – Veldatleet STEFAN VAN DER BANK NHS SPIESGOOI S15 916 62.6
  • Persentasie Trofee KOMATIPOORT
  • Beste Dirigent JEMIMA LOUW PENRYN
  • Beste Dirigente van die dag: 1 – NHS; 2 – BV; 3 – LYD
  • Wenspan – Dogters NHS 953
  • Wenspan – Seuns NHS 975
  • Wenspan – 1e Beker NELSPRUIT; 2e Plaat LYDENBURG; 3e Skild ROB FERREIRA
  • Sangtrofee 1e Beker NHS; 2e Plaat BV; 3e Skild LYD
  • Spirit of ABSA – Cup 1 – LYDENBURG; 2 – BERGVLAM; 3 – ROB FERREIRA
  • 2. Bergvlam: Interhoër - Eerste Drie Plekke / Interhigh First Three Places

    Eerste Plekke/First Places:

    1. Maudas Banda Verspring S-16 (Nuwe Rekord: 6,97m)
    2. Adriano Dominietto 200m M-19 23,10s
    3. Rowan Brown 100m M-19 12,41s
    4. Njabuliso Ngomane High Jump G-17 1,45m

    Tweede Plekke/ Second Places:

    1. Alicia Smit 3000m W-19 10:55,40
    2. Kabelo Theledi 300 Hekkies S-14 44,30s
    3. Njabuliso Ngomane Triple Jump G-17 10,26m
    4. Adriano Dominietto 400m M-19 50,70s
    5. Ntsako Sibuyi Long Jump B-14 5,06m
    6. Sihle Zwane 100m D-17 13,23s
    7. Bergvlam’s Relay Team B-14

    Derde Plekke/Third Places:
    1. Alicia Smit 400m V-19 1:06,30
    2. Njabuliso Ngomane 400mHekkies D-17 1:28,33
    3. Njabuliso Ngomane 100mHurdles G-17 16,53s
    4. Morne Labuschagne 800m S-17 2:04,41
    5. Maudas Banda 110mHekkies S-16 19,19s
    6. Nelly Mkhonto Long Jump G-16 4,48m
    7. Sihle Zwane 200m D-17 27,73s
    8. Brandon Payne Long Jump B-15 5,64m
    9. Braam van der Merwe 1500m S-14 5:01,73

    Contact Us

    Contact Form

    [contact-form-7 404 "Not Found"]

    Atletiek

    Atletiek