Hoërskool Bergvlam
 
Hoërskool Bergvlam
 

Nelspruit

 
 

Baie welkom by ons skool se webblad. Dit is inderdaad ’n voorreg om u ook op hierdie manier in ons skool te ontvang.
Welcome to our Website. It is a privilege to meet you here in our corner in cyberspace.

Our motto, "AS U WIL EN EK LEEF", (If it is Your will and I live) is much more than mere words, it symbolises the importance of Jesus in our school.

We have beautiful gifted children, highly skilled and committed teachers, the loyal support of the parents as well as high standard facilities in a peaceful environment. Here at Bergvlam, academic achievement is our main aim and is supplemented by various extra mural activities, which contribute to the development of our learners.

Thank you for visiting us here. Please feel free to
contact us at any time if you need more information.



2011 SE MATRIEKS PRESTEER!










Anri de Lange (92,7%), Joani van Rooyen (90,4%), Dorri-Anne Hohensee (85,7%), Elisma Ackermann (85,0%) en Mizan van der Merwe (84,7%) Kliek hier vir meer...

Hoërskool Bergvlam spog met 'n 100% slaagsyfer vir die matriekeindeksamen en ‘n eerste plek in Ehlanzeni-disrik en tweede plek in Mpumalanga!



NUWE LEIERS

2012 se Bestuurskomitee en presidente hier.















2011 MATRIEKS GROET IN STYL

2011 se matrieks het op ‘n stylvolle manier van Hoërskool Bergvlam en hulle skoolloopbaan afskeid geneem. Lees meer hier en foto’s hier.















 



Ons leuse, AS U WIL
EN EK LEEF
,
is nie net mooi woorde nie, maar dit versinnebeeld ook die plek wat Jesus in ons skool inneem.  Ons skool beskik oor pragtige kinders, toegewyde professionele onderwysers, ondersteunende ouers en goeie fasiliteite in ’n mooi omgewing.  By Bergvlam is akademiese prestasie ons hoofdoel. Dit  word  aangevul deur 'n verskeidenheid buitemuurse aktiwiteite wat bydra tot die ontwikkeling van al ons leerders.

Welkom in Vlammieland / Welcome


BK en Presteerders

Ook op die bladsy:

2011 Matrieks presteer

Matriekafskeid

Nuwe Nuusbrief
New
CircularDokumente.html

Druk F5/Refresh vir nuutste inligting... :-)